- Contact us via Email
- Mon - Fri: 8:00 - 16:30
Die Landbouprodukte Agenteraad (Agricultural Produce Agents Council – APAC) se biosekuriteitsmaatreëls vir lewendehawe-agente het in werking getree met ingang 13 November 2020 soos gepubliseer in die Staatskoerant.
ie nasionale Rooivleisprodusente-organisasie verwelkom die publikasie van die biosekuriteitsmaatreëls aangesien dit sal bydra tot die afname van dieresiektes in Suid-Afrika. Die reëls is van uiterste belang aangesien die uitvoer van rooivleis toeneem en plaaslike verbruikersekerheid ook bevorder kan word met behulp van die maatreëls.
318 The Hillside Building, Hillside Road, Lynnwood, Pretoria, Gauteng, South Africa, 0081
PO Box 36802, Menlo Park, Gauteng, South Africa, 0120
Copyright © 2024 - All rights reserved - Powered by SST Consulting