NUUSVRYSTELLING – Vervoer Van Lewendehawe Per Skip

RMIF

(vir onmiddelike vrystelling) VERVOER VAN LEWENDEHAWE PER SKIP Die Rooivleisbedryfsforum het kennis geneem van die dringende interdik van die nasionale Dierebeskermingsvereniging om die uitvoer van lewendehawe per see van Suid-Afrika na die Midde-Ooste te verhoed. Die Rooivleisbedryfsforum is ‘n oorkoepelende organisasie wat uit 13 genomineerde lede bestaan wat elkeen die belange van spesifieke organisasies binne […]